DIE 28 DAE EETPLAN

Eet & Geniet Digitale Resepteboek

⭐⭐⭐⭐⭐ 194 Resensies

R399 R350

Die perfekte oplossing vir die besige, professionele vrou met ‘n duisend dinge op haar lys. Kosbeplanning hoef nie nog een te wees nie. Die Eet & Geniet e-boek gee jou vinnige antwoorde, klaargemaakte inspirasie en al die gerief van die 28 Dae Eetplan, altyd net ’n klik weg.

1

Wat Jy Kry:

  • 200 resepte netjies georganiseer volgens die 28 Dae Eetplan

  • Onmiddellike aflaai - begin vandag kook

  • Volledig soekbaar op enige toestel

  • V&A-afdeling vir vinnige antwoorde

  • Tot 15 resepte per kategorie - nooit weer vas vir inspirasie nie

GEWAARBORG VEILIGE BETALING

Kategorie: eboek

Formaat: epub


Wat Ons Kliënte Sê:

"As jy die 28 Dae Dieet Eetplan wil volg id die boek n MOET HE!!!!"

⭐⭐⭐⭐⭐

Paulabrand, Verified Owner

"Was verbaas oor die lekker en vinnige resepte met baie goeie resultate neem nie baie tyd in beslag met die voorbereiding... geniet die boek"

⭐⭐⭐⭐⭐

Pwessels, Verified Owner


Hoekom Die Digitale Weergawe?

Jy wéét die 28 Dae Eetplan werk en jy waardeer hoe eenvoudig dit is om te volg. Maar met jou vol program is daar net nie tyd om deur bladsye resepte te blaai of elke dag te wonder wat om te eet nie.

Dis hoekom ons die digitale weergawe van Eet & Geniet geskep het. Hierdie e-boek is nie vir almal nie, maar spesifiek vir die bekwame vrou wat reeds die 28 Dae Eetplan vertrou en wat die gerief waardeer om haar volgende maaltyd enige plek, enige tyd vinnig te kan beplan.

Hierdie is jou vinnige padkaart:

>Met die nuwe inleidende hoofstukke verstaan jy die plan van die begin af.

>Met die V&A-afdeling kry jy klaar antwoorde sonder ure se navorsing.

>Met die slim georganiseerde kategorieë is jou koskeuses altyd duidelik.

>Met die reseptebank vol vars inspirasie, raak jy nooit vas in herhaling nie.

En omdat dit ’n digitale weergawe is, kan jy dit saam met jou dra op jou foon, tablet of rekenaar. Jou volgende ete is net ’n soekfunksie weg.

👉 Spaar tyd. Spaar energie. Kry klaargemaakte inspirasie wat jou help om die plan maklik te volg en steeds nuwe, smaaklike resepte te geniet.


Nou Slegs R350


Nog Meer Gelukkige Kliënte:

"Die boek is vol idees. Die 28 dag dieet is n “straightforward “ en maklike dieet. Die boek gee jou idees hoe om elke ete bietjie meer interesant te maak. Absoluut die geld werd"

⭐⭐⭐⭐⭐

Louise Engel, Verified Owner

"Dis waarlik n baie goeie koop vir my gewees! Idees baie behulpsaam. En maak my opgewonde om die dieet te doen"

⭐⭐⭐⭐⭐

Benade Ronel, Verified Owner